Die sandsterappel (Diospyros loureiriana) is 'n klein boom wat in bosveld en ruigtes op sandgrond in die noordooste van Suid-Afrika, ooste van Zimbabwe en die suide van Mosambiek, asook Kenia en Tanzanië voorkom. Die boom het taamlike groot blare 30 – 100 mm met 'n breë, af gespitste punt en geronde basis. Die boom lyk baie soos en sy verspreiding oorvleuel met die bloubos s'n. Die boom se FSA-nommer is 604.1https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika loureiriana Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zimbabwe