Die ebbehoutghwarrie (Euclea pseudebenus) is 'n klein boom wat inheems in Angola, Namibië en Suid-Afrika is. Die spesie kom langs waterlope en in oewerstreke vanaf die Kunenerivier suidwaarts tot in Namakwaland voor. Die boom het neerhangende takke.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika pseudebenus Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika