Die Gewone ghwarrie (Euclea undulata) is 'n klein boom of struik wat wydverspreid in Suidelike Afrika voorkom behalwe in die Weskus, Kalahari, grasveld en die grootste gedeeltes van Zimbabwe en Mosambiek. Amptelik kom dit in Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibië en Zimbabwe voor.
Die boom verkies oop klipperige plekke waar dit soms stande vorm. Kenmerkend is die jong groei met klein roesbruin korrels bedek. Die plant se FSA-nommer is 601.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Kyk ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika undulata Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe