Springbok kan na een van die volgende verwys:
Springbok, 'n boksoort wat Suid- en Suidwes-Afrika bewoon. Vir die dorp in die Noord-Kaapprovinsie van Suid-Afrika, sien Springbok, Noord-Kaap. Suid-Afrika nasionale rugbyspan, algemeen bekend as die Springbokke. Springbokkleure, voorheen toegeken aan alle Suid-Afrikaanse sportlui wat die land in enige internasionale kompetisie verteenwoordig het. Die trotse tradisie is afgeskaf ná 1994, aangesien die voorheen-benadeelde deel van die bevolking blykbaar die Springbokkleure met die voormalige apartheidsregering vereenselwig. Die Suid-Afrikaanse nasionale krieketspan was voorheen ook bekend as die Springbokke, maar staan nou as die Proteas bekend. Springbok, die roepsein van die Suid-Afrikaanse Lugdiens. Springbok (rolprent), 'n Afrikaanse rolprent.
Sien ook Springbokke#Springbokke vir die oorsprong in 1906/7 van die rugbyspan se naam.