Bukanبۆکان Kaart Vlag 180px|center 90px|center|border Wapen 75px|center Land Provinsie Wes-Azerbeidjan Koördinate Gestig op 3de eeu Oppervlakte: - Totaal vk km Hoogte bo seevlak 1 300 m Bevolking: - Totaal (2012) 175 065 - Bevolkingsdigtheid /vk km Tydsone IRST / UTC +3:30 - Somertyd IRDT / UTC +4:30 Burgemeester Amptelike webwerf
Bukan (Persies: بۆکان") is 'n Koerdies-bewoonde stad wat in die provinsie Wes-Azerbeidjan in die noordweste van Iran geleë is. Die stad lê suid van die Oroemijeh-meer in 'n smal vallei op ongeveer 1 300 m bo seespieël.
Die stad het ongeveer 175 065 inwoners (2012). Die bevolking bestaan hoofsaaklik uit drie verskillende stamme, waarvan die Piranese die belangrikste is, en na wie die stad ook vernoem is.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Iran