Dennis Nicolaas Maria Bergkamp (gebore op 10 Mei 1969 in Amsterdam) is 'n voormalige Nederlandse sokkerspeler wat vir die Nederlandse nasionale sokkerspan, asook Arsenal, Ajax en Internazionale op klubvlak gespeel het.
Verwysings
Kategorie:Nederlandse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense