William Howard Taft (15 September 1857 – 8 Maart 1930) was die 27ste President van die Verenigde State (1909-1913). Tydens sy ampstermyn het Nieu-Meksiko (6 Januarie 1912) en Arizona (14 Februarie 1912) die 47ste en 48ste deelstate van die Verenigde State van Amerika geword.
Kategorie:Presidente van die Verenigde State Kategorie:Amerikaanse Vrymesselaars Kategorie:Geboortes in 1857 Kategorie:Sterftes in 1930