duimnael|Die Karoo-supergroep met die Beaufort-groep in geel Die Beaufort-groep is die derde onderafdeling van die Karoo-supergroep van Suid-Afrika. Dit bestaan hoofsaaklik uit sandsteen en skalie wat vanaf die middel van die Permiese Periode tot die middel van die Trias afgeset is.
Afsettings in die Beaufort-groep (oos van die lengtegraad 24° oos) sluit die volgende in: Laer Adellaide-subgroep bestaande uit: Koonap-formasie Middleton-formasie Balfour-formasie Boonste Tarkastad-subgroep bestaande uit: Katberg-formasie Burgersdorp-formasie
Kategorie:Geologie Kategorie:Geologiese formasies Kategorie:Karoo