Die volgende hooftrekke word verskaf as oorsig en aktuelegids tot letterkunde:
__TOC__
Wat is letterkunde? Letterkunde – prosa, geskrewe of mondelings, insluitend fiksie en nie-fiksie, drama en poësie. Sien ook: Hooftrekke van poësie.
Wat vir ʼn ding is letterkunde? Kommunikasie – handeling van die oordrag van inligting. Kommunikasie benodig ʼn sender, ʼn boodskap en voorgenome ontvanger, hoewel die ontvanger nie nodig het om teenwoordig te wees of bewus te wees van die sender se intensie om op die tydstip van kommunikasie te kommunikeer nie; dus kan kommunikasie geskied oor groot afstande in tyd en ruimte. Geskrewe kommunikasie (skryfkuns) – verteenwoordiging van taal in ʼn tekstuele medium deur die gebruik van ʼn stel simbole of tekens (bekend as ʼn skryfstelsel).Peter T. Daniels, "The Study of Writing Systems", in The World's Writing Systems, ed. Bright and Daniels, p. 3 Onderafdeling van kultuur – gedeelde sienswyses, waardes, doelwitte en toepassings wat ʼn instansie, organisasie of groep kenmerk. Een van die kunste – verbeeldingryke, kreatiewe of nie-wetenskaplike vertakking van kennis, veral soos akademies bestudeer word.the arts. CollinsDictionary.com. Collins English Dictionary – Complete & Unabridged 11th Edition. Retrieved Oktober 25, 2012.
Wese van letterkunde
Komposisie – Wêreldliteratuur –
Literêre vorme
Orale literêre genres
Orale digkuns – Epiek – Legende – Mitologie – Ballade – Folklore – Mondelinge narratief – Mondelinge geskiedenis – Stadslegende –
Geskrewe literêre genres
Jeugliteratuur – Ingeperkte skryfwerk – Hygliteratuur – Poësie (sien daardie artikel vir ʼn uitgebreide lys van sub-genres en tipes) Aubade – Clerihew – Epiek – Gruk – vorm van kort aforistiese gedig uitgevind deur die Deense digter en wetenskaplike Piet Hein, wat oor die 7 000 daarvan geskryf het. Haikoe – Kunslied – Limeriek – ʼn tipe skerp, humoristiese of nonsens-gedig,Oxford English Dictionary (2d edition, 1989), s.v. Limerick.Vaughn, Stanton. Limerick Lyrics. 1900. Retrieved from . veral een in vyf-versreël anapestiese of amfibraggiese metrum met streng rymskema (aabba), wat soms oorloop met humoristiese intensie. Liriek – Ode – Rapsodie – Lied – Sonnet – Spekulatiewe poësie – Gevangenisliteratuur – Berymde prosa – Saj' Makame Fu (poësie) Rajok
Nie-fiksie
Outobiografie – Biografie – Dagboek – Essay – Literatuurkritiek – Memoires – Buiteleweliteratuur – Spirituele outobiografie – Reisverhaal –
Fiksie-genres
Avontuurroman – Pulpromans – Komiese roman – Parodie – Satire – Misdaadroman – Speurverhaal – Hardboiled – Whodunit – Newgate-roman – Erotika – Fabel – Sprokie – Familiesage – Raamvertelling – Goties – Suidelike goties – Historiese fiksie – Inspirasiefiksie – Invalsliteratuur – Raaiselroman – Filosofiese roman – Inspirasiefiksie (religuese literatuur) – Sielkundige roman – Sielkundige riller – Ridderroman – Liefdesroman – Historiese liefdesroman – Regency liefdesroman – Paranormale liefdesroman – Sage – Spekulatiewe fiksie – Alternatiewe geskiedenis – Fantasie – (vir meer detail sien Fantasie subgenres, Fantasieliteratuur) Epiese fantasie – Wetenskapsfantasie – Stoompoen (Steampunk) – Stedelike fantasie – Weird fantasie – Gruwelfiksie – Lovecraftian-gruwel – Weird menace – Wetenskapsfiksie – (vir meer inligting sien wetenskapsfiksiegenres en verwante onderwerpe Kuberpoen (Cyberpunk) – Harde-wetenskapsfiksie – Ruimte-strooisage – Bonatuurlike fiksie – Sensasieroman – Slaweroman – Riller – Samesweringsriller – Regsriller – Spioenasieriller/politieke riller – Tegno-riller – Western-fiksie –
Literatuurgeskiedenis
Geskiedenis van boeke Teatergeskiedenis Moderne literatuurgeskiedenis Geskiedenis van Wetenskapsfiksie Geskiedenis van idees Intellektuele geskiedenis
Algemene literêre konsepte
Letterkunde – Westerse kanon – Onderrig in skryfkuns: komposisie – Retoriek – Poësie – Prosodie – Metrum – Skansie – Ingeperkte skryfwerk – Poëtica – Villanelle – Sonnet – Sestina – Ghasel – Ballade – Rymlose vers – Vrye vers – Epiek – Prosa – Fiksie – Nie-fiksie – Biografie – Prosa genres – Essay – Vonkfiksie – Joernalistiek – Roman – Novelle – Kortverhaal – Teater – Teatergeskiedenis – Literatuurkritiek – Retoriek – Metafoor – Metonimie – Simbool – Allegorie – Basiese prosessuele kennis Poësie-ontleding – Effektiewe redenering in argumentskrywe Narratologie Gevonde dokument – Raamverhaal – Anekdote – In Medias Res – Vertelperspektief – Literatuurkritiek – ʼn toepassing van Algemene Literatuurwetenskap Marxistiese literatuurkritiek – Literatuursemiotiek – Psigoanalitiese literatuurkritiek – Feministiese literatuurkritiek – Nuwe historisisme – Queer literatuurkrtiek –
Literêre toekennings Lys van literêre toekennings Lys van poësie toekennings
Invloedryke persone in die veld van letterkunde Lys van outeurs :Kategorie:Literêre kritici Lys van skrywers Lys van vroueskrywers
Sien ook
Lys van boeke Engelse studies Afrikaanse letterkunde Afrikaanse literatuurgeskiedenis Suid-Afrikaanse letterkunde
Verwysings
Eksterne skakels Yahoo! Directory listing for Literature The Internet Public Library listing for Literature Nobel Prize in Literature
Letterkunde Kategorie:Letterkunde