Die geelborskanarie (Crithagra citrinipectus) is 'n amper-endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in palmsavanne en aangrensende doringboomveld en grasveld. Die voël is 11 cm groot en weeg 10 - 13 gram. In Engels staan die voël as die Lemon-breasted canary bekend.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies