Die Kaapse kanarie (Serinus canicollis) is 'n endemiese, algemene standvoël in fynbos, grasveld, kusduine en tuine. Hulle kom dikwels in klein swerms voor. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 - 22 gram. In Engels staan die voël as die Cape canary bekend.

duimnael|links|'n Kaapse kanarie in Suid-Afrika. duimnael|links|Vier voëls in 'n boom in Suid-Afrika.

Subspesies Subspesies, alfabeties gerangskik:Serinus canicollis, ITIS Standard Report Serinus canicollis canicollis (Swainson, 1838) Serinus canicollis griseitergum Clancey, 1967 Serinus canicollis sassii Neumann, 1922

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies