Die gestreepte kanarie (Crithagra scotops) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in woud, woudrande en ooptes. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël as die Forest canary bekend.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies