Die klipstreepkoppie (Emberiza tahapisi) is 'n algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël op klipperige hange in grasveld en oop boomveld. Die voël is 14 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël as die cinnamon-breasted bunting bekend.
duimnael|links|Illustrasie van die insularis-subspesie wat op Sokotra voorkom.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin