Die witkeelkanarie (Crithagra albogularis) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in kusruigtes, karoobossieveld en halfwoestyn. Die voël is 16 cm groot en weeg 18 – 38 gram. In Engels staan die voël as die White-throated canary bekend.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=294A70CC89F70FEB
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies