Die Geelstreepkoppie (Emberiza cabanisi) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël in miombo-boomveld. Die voël is 16 cm groot en weeg 15 - 25 gram. In Engels staan die voël as die Cabanis's Bunting bekend.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=45059BE897D6DBA1
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies