Die witvlerkkanarie (Crithagra leucoptera) is 'n endemiese, skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël en nomade in digte struikgewas en digte fynbos maar nie noodwendig naby proteas nie. Dit is die volopste in droër gebiede. Die voël is 15 cm groot en weeg 18 - 25 gram. In Engels staan die voël as die Protea canary bekend.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=D403BDAFC9AB3134
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies