Die Rooivlerkstreepkoppie (Emberiza capensis) is 'n amper-endemiese algemene standvoël in die suide van Suid-Afrika en raak gelokaliseerd en skaars in die noorde. Die voël is 16 cm groot en weeg 17 - 27 gram. In Engels staan die voël as die Cape Bunting bekend.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies