Die Rooirugstreepkoppie (Emberiza flaviventris) is 'n algemene standvoël in boomveld en vogtige savanne. Die voël is 15 cm groot en weeg 15 tot 22 gram. In Engels staan die voël as die Golden-breasted bunting bekend.

duimnael|links|'n Jong rooirugstreepkoppie in Namibië.

Subspesies Daar is drie subspesies: E. f. flaviventris, kom van die Kaapprovinsie tot suidelike Soedan voor. E. f. flavigaster kom in 'n smal strook oor die rant van die Sahara voor. E. f. princeps kom in suidelike Angola en Namibië voor.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin