Die kopersuikerbekkie (Cinnyris cupreus) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene standvoël en plaaslike nomade in boomveld en woudrand. Die voël is 13 cm groot en weeg 8 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Copper sunbird.

duimnael|links|'n Singende kopersuikerbekkie.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Suikerbekkies