Die gryssuikerbekkie (Cyanomitra veroxii) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in kus- en rivierwoude. Die voël is 14 cm groot en weeg 11 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die grey sunbird.
duimnael|links|'n Jong gryssuikerbekkie
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Suikerbekkies