Die olyfsuikerbekkie (Cyanomitra olivacea) is 'n algemene standvoël in kus-, rivier- en bergwoude. Die voël is 14 cm groot en weeg 11 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive sunbird.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Suikerbekkies