Die swartpenssuikerbekkie (Cinnyris shelleyi) is 'n seldsame standvoël en nomade in breëblaarboomveld. Die voël kom in die Oos-Caprivi voor. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Shelley's sunbird.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Suikerbekkies