Die bloukruissuikerbekkie (Cinnyris neergaardi) is 'n endemiese, redelik algemene gelokaliseerde standvoël in doringboomsavanne en sandwoud. Die voël se status is amper bedreigd. Die voël is 10 cm groot en weeg 5 - 7 gram. In Engels staan die voël bekend as Neergaard's sunbird.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bronne Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Suikerbekkies