Die Maricosuikerbekkie (Cinnyris mariquensis) is 'n algemene standvoël in boomveld en savanne, dikwels in redelik dorre gebied. Die voël is 12 cm groot en weeg as volwassene tussen 8 en 14 gram. In Engels staan die spesie bekend as die Marico sunbird.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Eksterne skakels
Kategorie:Suikerbekkies Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin