Die 70ste Oscar-toekenningsaand is op 23 Maart 1998 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1997. Billy Crystal was vir die sesde keer die aanbieder en het ’n Emmy daarvoor gewen.

Die seremonie is oorheers deur die prent Titanic, wat vir 14 Oscars benoem is en 11 daarvan gewen het. Daarmee het hy twee rekords geëwenaar: dié van All About Eve (1951, 14 benoemings) en Ben-Hur (1960, 11 Oscars). Vanweë die gewildheid van die prent by die loket het die seremonie die hoogste kykerstal nog gehad (sowat 57,25 miljoen).Oscars TV ratings bounce back with Hugh Jackman as host LA Times URL besoek op 1 Januarie 2010

Dit was die laaste keer tot op hede (2013) dat nie een van die akteurspryse toegeken is vir karakters wat op biografieë gebaseer is nie en dat al vier wen akteurs Amerikaners was. Hitfix Breaking Oscars Biopic Addiction URL besoek op 2 Februarie 2012

As ’n viering van 70 jaar van Oscar-toekenningsaande is tonele uit al die prente gewys wat al die Oscar as beste rolprent gewen het. Die Academy het ook 70 Oscar-akteurwenners na die seremonie genooi. Die kamera het al die gesigte gewys terwyl die akteur of aktrise aangekondig is, asook die prent en die jaar waarvoor hulle gewen het.

Pryse

Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk): Beste rolprent Beste regisseur Titanic – James Cameron, Jon Landau As Good as It Gets – James L. Brooks The Full Monty – Uberto Pasolini Good Will Hunting – Lawrence Bender L.A. Confidential – Arnon Milchan | valign="top" | James Cameron – Titanic Peter Cattaneo – The Full Monty Atom Egoyan – The Sweet Hereafter Curtis Hanson – L.A. Confidential Gus van Sant – Good Will Hunting Beste akteur Beste aktrise Jack Nicholson – As Good as It Gets Matt Damon – Good Will Hunting Robert Duvall – The Apostle Peter Fonda – Ulee's Gold Dustin Hoffman – Wag the Dog Helen Hunt – As Good as It Gets Helena Bonham Carter – The Wings of the Dove Julie Christie – Afterglow Judi Dench – Mrs. Brown Kate Winslet – Titanic Beste manlike byspeler Beste vroulike byspeler Robin Williams – Good Will Hunting Robert Forster – Jackie Brown Anthony Hopkins – Amistad Greg Kinnear – As Good as It Gets Burt Reynolds – Boogie Nights Kim Basinger – L.A. Confidential Joan Cusack – In & Out Minnie Driver – Good Will Hunting Julianne Moore – Boogie Nights Gloria Stuart – Titanic Beste oorspronklike draaiboek Beste verwerkte draaiboek Good Will Hunting – Matt Damon, Ben Affleck As Good as It Gets – Mark Andrus, James L. Brooks Deconstructing Harry – Woody Allen The Full Monty – Simon Beaufoy Boogie Nights – Paul Thomas Anderson L.A. Confidential – Brian Helgeland, Curtis Hanson Donnie Brascoo – Paul Attanasio The Sweet Hereafter – Atom Egoyan Wag the Dog – David Mamet, Hilary Henkin The Wings of the Dove – Hossein Amini Beste buitelandse rolprent Beste oorspronklike liedjie Karakter (Nederland) Beyond Silence (Duitsland) Four Days in September (Brasilië) Secrets of the Heart (Spanje) The Thief (Rusland) "My Heart Will Go On" uit Titanic – James Horner, Will Jennings "Journey to the Past" uit Anastasia – Stephen Flaherty, Lynn Ahrens "How Do I Live" uit Con Air – Diane Warren "Miss Misery" uit Good Will Hunting – Elliott Smith "Go the Distance" uit Hercules – Alan Menken, David Zippel Beste oorspronklike musiek, drama Beste oorspronklike musiek, blyspel of komedie Titanic – James Horner Good Will Hunting – Danny Elfman L.A. Confidential – Jerry Goldsmith Amistadd – John Williams Kundun – Philip Glass The Full Monty – Anne Dudley Men in Black – Danny Elfman As Good as It Gets – Hans Zimmer My Best Friend's Wedding – James Newton Howard Anastasia – Stephen Flaherty, Lynn Ahrens, David Newman Beste stel Beste kinematografie Titanic – Peter Lamont. Michael D. Ford Men in Black – Bo Welch, Cheryl Carasik Kundun – Dante Ferretti, Francesca Lo Schiavo Gattaca – Jan Roelfs, Nancy Nye L.A. Confidential – Jeannine Oppewall, Jay Hart Titanic – Russell Carpenter L.A. Confidential – Dante Spinotti The Wings of the Dove – Eduardo Serra Amistad – Janusz Kamiński Kundun – Roger Deakins Beste rolprentredigering Beste visuele effekte Titanic – Conrad Buff, James Cameron, Richard A. Harris L.A. Confidential – Peter Honess Good Will Hunting – Pietro Scalia Air Force One – Richard Francis-Bruce As Good as It Gets – Richard Marks Titanic – Robert Legato, Mark A. Lasoff, Thomas L. Fisher, Michael Kanfer The Lost World: Jurassic Park – Dennis Muren, Stan Winston, Randal Dutra, Michael Lantieri Starship Troopers – Phil Tippett, Scott Anderson, Alec Gillis, John Richardson

Ereprys Stanley Donen

Gordon E. Sawyer-prys Don Iwerks

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webtuiste van die Oscars

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

70