Die witpenssuikerbekkie (Cinnyris talatala) is 'n algemene standvoël in droë boomveld, savanne, asook in tuine. Die voël is 11 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-bellied sunbird.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Suikerbekkies Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin