Die purperbandsuikerbekkie (Cinnyris bifasciatus) is 'n algemene standvoël in boomveld, vogtige savanne en kusstruike. Die voël is 10 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Purple-banded sunbird.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Suikerbekkies