Die 61ste Oscar-toekenningsaand is op 29 Maart 1989 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1988. Daar was geen amptelike aanbieder nie. Die Oscars vir tegniese prestasies in 10 dae vroeër in die Beverly Hills Hotel gehou..
Rain Man en Who Framed Roger Rabbit het elk vier Oscars gewen. Eersgenoemde is ook as die beste rolprent aangewys.
Omstredenheid In ’n poging om meer TV-kykers te lok het die Academy die rolprentvervaardiger Allan Carr gehuur vir die uitsending. Hy wou meer luister aan die seremonie verleen en het ’n openingsitem saamgestel wat gebaseer was op die musiekrevue Beach Blanket Babylon. Hy het die skepper daarvan, Steve Silver, gehuur om die toneel saam met hom te skep.
Die seremonie het gemengde reaksie ontlok. Dit is onder meer beskryf as "sonder towerkrag", en as ’n verleentheid. Altesaam 17 mense, onder andere die akteurs Paul Newman, Gregory Peck en Julie Andrews, het ’n ope brief onderteken waarin die seremonie beskryf is as "’n verleentheid vir beide die Academy en die hele rolprentbedryf".
Die vervaardigers van volgende Oscar-aande het daarna gebruik gemaak van kort tonele uit rolprente eerder as lewende items. Die eerste seremonie wat weer ’n uitspattige "Broadway-tipe" openingsitem gehad het, was die 74ste Oscar-toekenningsaand in 2002.
Pryse
Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):
Beste rolprent Beste regisseur Rain Man – Mark Johnson The Accidental Tourist – Lawrence Kasdan, Charles Okun, Michael Grillo Dangerous Liaisons – Norma Heyman, Hank Moonjean Mississippi Burning – Frederick M. Zollo, Robert F. Colesberry Working Girl – Douglas Wick | valign="top" | Barry Levinson – Rain Man Charles Crichton – A Fish Called Wanda Mike Nichols – Working Girl Alan Parker – Mississippi Burning Martin Scorsese – The Last Temptation of Christ Beste akteur Beste aktrise Dustin Hoffman – Rain Man as Raymond "Rain Man" Babbit Gene Hackman – Mississippi Burning as agent Rupert Anderson Tom Hanks – Big as Josh Baskin Edward James Olmos – Stand and Deliver as Jaime Escalante Max von Sydow – Pelle the Conqueror as Lassefar Jodie Foster – The Accused as Sarah Tobias Glenn Close – Dangerous Liaisons as Marquise Isabelle de Merteuil Melanie Griffith – Working Girl as Tess McGill Meryl Streep – A Cry in the Dark as Lindy Chamberlain Sigourney Weaver – Gorillas in the Mist: The Story of Dian Fossey as Dian Fossey Beste manlike byspeler Beste vroulike byspeler Kevin Kline - A Fish Called Wanda as Otto West Alec Guinness - Little Dorrit Martin Landau - Tucker: The Man and His Dream River Phoenix – Running on Empty Dean Stockwell – Married to the Mob Geena Davis – The Accidental Tourist as Muriel Pritchett Joan Cusack – Working Girl Frances McDormand – Mississippi Burning Michelle Pfeiffer – Dangerous Liaisons Sigourney Weaver – Working Girl Beste oorspronklike draaiboek Beste verwerkte draaiboek Rain Man – Ronald Bass, Barry Morrow Bigg – Gary Ross, Anne Spielberg Bull Durham – Ron Shelton A Fish Called Wanda – John Cleese, Charles Crichton Running on Empty – Naomi Foner | valign="top" | Dangerous Liaisons – Christopher Hampton The Accidental Tourist – Frank Galati, Lawrence Kasdan Gorillas in the Mist: The Story of Dian Fossey – Anna Hamilton Phelan, Tab Murphy Little Dorrit – Christine Edzard The Unbearable Lightness of Being – Jean-Claude Carrière, Philip Kaufman |- ! style="background:#FAF0BE" | Beste buitelandse rolprent ! style="background:#FAF0BE" | Beste kort animasieprent |- | valign="top" | Pelle the Conqueror (Denemarke) Hanussen (Hongarye) Salaam Bombay! (Indië) The Music Teacher (België) Women on the Verge of a Nervous Breakdown (Spanje) | valign="top" | 'Tin Toy – John Lasseter, William Reeves The Cat Came Back – Cordell Barker Technological Threat – Bill Kroyer, Brian Jennings |- ! style="background:#FAF0BE" | Beste oorspronklike musiek ! style="background:#FAF0BE" | Beste oorspronklike liedjie |- | valign="top" | The Milagro Beanfield War – Dave Grusin The Accidental Tourist – John Williams Dangerous Liaisons – George Fenton Gorillas in the Mist – Maurice Jarre Rain Man – Hans Zimmer | valign="top" | "Let the River Run" uit Working Girl – Carly Simon "Calling You" uit Bagdad Cafe - Bob Telson "Two Hearts" uit Buster – Lamont Dozier, Phil Collins |- ! style="background:#FAF0BE" | Beste rolprentredigering ! style="background:#FAF0BE" | Visuele effekte |- | valign="top" | Who Framed Roger Rabbit – Arthur Schmidt Die Hard – Frank Urioste, John Link Mississippi Burning – Gerry Hambling Rain Man – Stu Linder Gorillas in the Mist – Stuart Baird | valign="top" | Who Framed Roger Rabbit – Ken Ralston, Richard Williams, Ed Jones, George Gibbs Die Hard – Richard Edlund, Al DiSarro, Brent Boates, Thaine Morris Willow – Dennis Muren, Michael McAlister, Phil Tippett, Chris Evans |- ! style="background:#FAF0BE" | Beste kunsredigering ! style="background:#FAF0BE" | Beste kinematografie |- | valign="top" | Dangerous Liaisons – Stuart Craig, Gérard James Beaches – Albert Brenner, Garrett Lewis Rain Man – Ida Random, Linda DeScenna Tucker: The Man and His Dream – Dean Tavoularis, Armin Ganz Who Framed Roger Rabbit – Elliot Scott, Peter Howitt | valign="top" | Mississippi Burning – Peter Biziou' Rain Man – John Seale Tequila Sunrise – Conrad Hall The Unbearable Lightness of Being – Sven Nykvist Who Framed Roger Rabbit'' – Dean Cundey
Erepryse National Film Board of Canada Eastman Kodak Company
Spesiale Prestasieprys Richard Williams
Bibliografie
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webtuiste van die Oscars
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia</small>
61