Die witgatspreeu (Lamprotornis bicolor) is 'n endemiese algemene standvoël in grasveld en Karoobossieveld. Hulle kom dikwels in swerms voor en soms saam met lelspreeus. Die voël is 27 cm groot en weeg 94 - 112 gram. In Engels staan die voël bekend as die Pied starling.
duimnael|links|250px|'n Jongeling in Rietvlei Natuurreservaat, Pretoria
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Spreeus