Die Bleekvlerkspreeu (Onychognathus nabouroup) is 'n amper-endemiese algemene standvoël en plaaslike nomade in rotsagtige klowe, by kranse in droë en woestynstreke. Die swerms lê soms groot afstande af om by spesifieke kosbronne te kom. Die voël pik soms ektoparasiete van sebras en antilope af. Die voël is 26 – 28 cm groot en weeg 80 - 120 gram. In Engels staan die voël bekend as die Pale-wingd Starling.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Spreeus