Die witborsspreeu (Cinnyricinclus leucogaster) is 'n algemene intra-Afrika trekvoël in boomveld, rivierbos en tuine. Enkeles bly die hele jaar in die noorde van die streek. Die voël is 17 cm groot en weeg 39 – 56 gram. In Engels staan die voël bekend as die Violet-backed Starling.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Spreeus Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin