Die 41ste Oscar-toekenningsaand is op 14 April 1969 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1968. Dit was die eerste Oscar-seremonie wat wêreldwyd gebeeldsend is. Daar was geen aanbieder nie.

Oliver! was die eerste – en tot dusver enigste – prent met ’n G-gradering wat die Oscar vir beste prent gewen het. As hoof van visuele effekte en ontwerper van die prent 2001: A Space Odyssey, het Stanley Kubrick ’n Oscar gekry vir beste visuele effekte. Dit was die enigste Oscar wat hy ooit gewen het. Van al die prente wat in dié jaar vir beste rolprent benoem is, verskyn net 2001 op die Amerikaanse Rolprentinstituut se lys van beste Amerikaanse prente van die 20ste eeu.

Dit was ook die eerste – en tot dusver enigste – keer dat twee vroue die prys vir beste aktrise (of enige toneelspelkategorie) gedeel het: Katharine Hepburn vir The Lion in Winter en Barbra Streisand vir Funny Girl.

Young Americans het die prys vir beste lang dokumentêr gewen, maar is op 7 Mei 1969 gediskwalifieer omdat dit in Oktober 1967 gewys het en dus nie in aanmerking moes gekom het vir ’n prys vir 1968 nie. Die Oscar is op 8 Mei toegeken aan Journey Into Self, die naaswenner.

Pryse

Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):The Official Acadademy Awards® Database

Beste rolprent Beste regisseur Oliver! Funny Girl The Lion in Winter Rachel, Rachel Romeo and Juliet Carol Reed – Oliver! Anthony Harvey – The Lion in Winter Stanley Kubrick – 2001: A Space Odyssey Gillo Pontecorvo – The Battle of Algiers Franco Zeffirelli – Romeo and Juliet Beste akteur Beste aktrise Cliff Robertson – Charly as Charlie Gordon Alan Arkin – The Heart Is a Lonely Hunter as John Singer Alan Bates – The Fixer as Yakov Bok Ron Moody – Oliver! as Fagin Peter O'Toole – The Lion in Winter as koning Hendrik II van Engeland Katharine Hepburn – The Lion in Winter as Eleonore van Akwitanië Barbra Streisand – Funny Girl as Fanny Brice Patricia Neal – The Subject Was Roses as Nettie Cleary Vanessa Redgrave – Isadora as Isadora Duncan Joanne Woodward – Rachel, Rachel as Rachel Cameron Beste manlike byspeler Beste vroulike byspeler Jack Albertson – The Subject Was Roses as John Cleary Seymour Cassel – Faces as Chet Daniel Massey – Star! as Noël Coward Jack Wild – Oliver! as Jack Dawkins ("The Artful Dodger") Gene Wilder – The Producers as Leo Bloom Ruth Gordon – Rosemary's Baby as Minnie Castevet Lynn Carlin – Faces as Maria Frost Sondra Locke – The Heart Is a Lonely Hunter as Mick Kelly Kay Medford – Funny Girl as Rose Brice Estelle Parsons – Rachel, Rachel as Calla Mackie Beste oorspronklike draaiboek Beste verwerkte draaiboek Mel Brooks, The Producers John Cassavetes, Faces Stanley Kubrick, Arthur C. Clarke, 2001: A Space Odyssey Franco Solinas, Gillo Pontecorvo, The Battle of Algiers Ira Wallach, Peter Ustinov, Hot Millions James Goldman – The Lion in Winter Vernon Harris – Oliver! Roman Polanski – Rosemary's Baby Neil Simon – The Odd Couple Stewart Stern – Rachel, Rachel Beste buitelandse rolprent Beste oorspronklike musiek War and Peace, USSR The Boys of Paul Street, Hongarye The Firemen's Ball, Tsjeggo-Slowakye The Girl with the Pistol, Italië Stolen Kisses, Frankryk John Barry, The Lion in Winter Jerry Goldsmith, Planet of the Apes Michel Legrand, The Thomas Crown Affair Alex North, The Shoes of the Fisherman Lalo Schifrin, The Fox Beste kunsredigering Beste kinematografie John Box, Terence Marsh, Vernon Dixon, Ken Muggleston, Oliver! Mikhail Bogdanov, Gennady Myasnikov, G. Koshelev, V. Uvarov, War and Peace George Davis, Edward Carfagno, The Shoes of the Fisherman Boris Leven, Walter M. Scott, Howard Bristol, Star! Anthony Masters, Harry Lange, Ernie Archer, 2001: A Space Odyssey Pasqualino De Santis, Romeo and Juliet Daniel L. Fapp, Ice Station Zebra Ernest Laszlo, Star! Oswald Morris, Oliver! Harry Stradling, Funny Girl Beste redigering Beste visuele effekte Frank P. Keller, Bullitt Frank Bracht, The Odd Couple Fred Feitshans, Eve Newman, Wild in the Streets Ralph Kemplen, Oliver! Robert Swink, Maury Winetrobe, William Sands, Funny Girl Stanley Kubrick, 2001: A Space Odyssey Hal Millar, J. McMillan Johnson, Ice Station Zebra

Jean Hersholt- Humanitêre Prys Martha Raye

Erepryse John Chambers vir die grimering in Planet of the Apes Onna White vir die choreografie in Oliver!

Verwysings

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

41