__NOTOC__

Die rooivlerkspreeu (Onychognathus morio) is 'n algemene standvoël in rotsagtige klowe, by kranse en in voorstede waar hulle soms op beskutte lyste van hoë geboue nes maak. Die voël pik soms ektoparasiete van vee en wild af. Die voël is 27 – 30 cm groot en weeg 120 – 155 gram. In Engels staan dit as die red-winged starling bekend.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Spreeus Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin