Gütersloh 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate Stigting (eerste verwysing) 1184 Stadstatus 14 November 1825 Oppervlakte: - Totaal 112 vk km Hoogte bo seevlak 75 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2012) 94 973 - Bevolkingsdigtheid 848/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Maria Unger (SPD) Amptelike Webwerf guetersloh.de
Gütersloh is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 94 973 op 31 Desember 2012 en 'n oppervlakte van 112 km². Ná Bielefeld en Paderborn is dit die derde grootste stad in die administratiewe gewes Detmold. Gütersloh is net suidwes van Bielefeld en suid van die grens tot Nedersakse geleë.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Noordryn-Wesfale