Die rooikeelkoester (Anthus cervinus) is 'n seldsame palearktiese-broeiende voël en swerwer na vogtige grasveld en landerye, gewoonlik naby water. Die voël is 14 cm groot en weeg 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-throated pipit. Die voël is nog net drie keer opgeteken in Suider-Afrika.
duimnael|300px|links|In Thumamah, Saoedi-Arabië
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Koesters