Die langstertlaksman (Corvinella melanoleuca) is 'n algemene standvoël van doringboomsavanne met kort gras. Hulle kom in pare of meer dikwels in groepe van 4 - 12 voëls voor.
Die voël is 40 – 50 cm groot (insluitende die stert) en weeg 60 - 95 gram. In Engels staan die voël bekend as die Magpie shrike.
duimnael|links|Twee langstertlaksmanne in die Serengeti Nasionale Park, Tanzanië.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Laksmanne Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin