Die gryslaksman (Lanius minor) is 'n algemene Palearktiese-broeiende voël en besoeker. Hulle kom in dorre savanne, veral oop doringveld voor en ook in halfwoestynbossieveld. Die voël is 20 tot 22 cm groot en weeg 40 tot 65 gram. In Engels staan die voël as die Lessor grey shrike bekend.

duimnael|links|Eiers in die Muséum de Toulouse. duimnael|links|'n Gryslaksman in Riaad, Saoedi-Arabië.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Laksmanne Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin