duimnael|180px|Walt Disney.
Die 5de Oscar-toekenningsaand is op 18 November 1932 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences gehou om erkenning te gee aan rolprente tussen 1 Augustus 1931 en 31 Julie 1932. Walt Disney het ’n spesiale animasiekortprent vir die geleentheid gemaak met die naam Parade of the Award Nominees.
Grand Hotel is die enigste prent nog wat net vir beste prent benoem is en niks anders nie.http://www.imdb.com/title/tt0022958/trivia Dit was ook die laaste rolprent wat ’n Oscar vir beste prent gewen het sonder ’n benoeming vir beste regisseur tot Driving Miss Daisy in 1989.http://articles.latimes.com/1990-03-27/entertainment/ca-356_1_miss-daisy
Kortfilms is in dié jaar vir die eerste keer vir pryse benoem,http://www.cinemateca.org/academy_awards/academy_award_categories.htm en Flowers and Trees was die eerste kleurprent en eerste animasiekortprent wat gewen het.http://www.imdb.com/title/tt0022899/trivia
Dit was ook die laaste keer dat geen prent meer as twee Oscars kon wen nie.
Hier volg ’n lys van die wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem):
+ Wenners en benoemdes van die 5de Oscar-toekenningsaand Beste produksie Beste regisseur Grand Hotel Arrowsmith Bad Girl The Champ Five Star Final One Hour with You Shanghai Express The Smiling Lieutenant Frank Borzage – Bad Girl King Vidor – The Champ Josef von Sternberg – Shanghai Express Beste akteur Beste aktrise Fredric March – Dr. Jekyll and Mr. Hyde Wallace Beery – The Champ Alfred Lunt – The Guardsman Helen Hayes – The Sin of Madelon Claudet Marie Dressler – Emma Lynn Fontanne – The Guardsman Beste storie Beste verwerkte draaiboek The Champ – Frances Marion Lady and Gent – Grover Jones en William Slavens McNutt The Star Witness – Lucien Hubbard What Price Hollywood? – Adela Rogers St. Johns en Jane Murfin Bad Girl – Edwin J. Burke Arrowsmith – Sidney Howard Dr. Jekyll and Mr. Hyde – Percy Heath en Samuel Hoffenstein Beste redigering Beste kinematografie Transatlantic – Gordon Wiles À nous la liberté – Lazare Meerson Arrowsmith – Richard Day Shanghai Express – Lee Garmes Arrowsmith – Ray June Dr. Jekyll and Mr. Hyde – Karl Struss Beste klank Beste animasiekortprent Paramount Publix Studio-klankafdeling MGM Studio-klankafdeling RKO Radio Studio-klankafdeling Walt Disney Productions Warner Bros. First National Studio-klankafdeling Flowers and Trees It's Got Me Again! Mickey's Orphans
Ereprys Walt Disney, vir die skepping van Mickey Muis
Verwysings
Eksterne skakels
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
05