Die withelmlaksman (Prionops plumatus) is 'n algemene standvoël in gevestigde boomveld maar kan in die wintertyd wydverspreid buite sy broeigebied gevind word.
Die voël is 19 cm groot en weeg 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die white-crested helmetshrike.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Laksmanne Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin