Die rooiruglaksman (Lanius collurio) is 'n algemene en wydverspreide Palearktiese-broeiende voël en besoeker aan savanne en oop boomveld. Individue keer opeenvolgende somers na dieselfde plekke terug. Hulle bly een-een. Die voël is 18 cm groot en weeg 22 tot 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die red-backed shrike.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Laksmanne