Die kremetartlaksman (Eurocephalus anguitimens) is 'n amper-endemiese algemene standvoël van droë boomveld en doringboomsavanne. Hulle verkies dele met hoë bome met kort gras daaronder.

Die voël word 23 – 25 cm groot en weeg dan 56 – 82 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern white-crowned shrike.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Laksmanne Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin