Die Souzase laksman (Lanius souzae) is 'n seldsame standvoël van breëblaarboomveld. Hulle kom een-een, in pare of familiegroepe voor. Die voël is 17 cm groot en weeg 22 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Souza's shrike.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Laksmanne