Die bosveldkoester (Anthus caffer) is 'n gelokaliseerde, redelik algemene standvoël en nomade in oop boomveld, veral op klipperige plekke waar daar goeie grasbeskutting is. Die voël is 13 cm groot en weeg 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die bushveld pipit.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Koesters