__NOTOC__

Die gewone koester (Anthus cinnamomeus) is 'n algemene, wydverspreide standvoël oor groot gedeeltes van sy gebied en beweeg in die winter van hoër na laer gebiede. Hulle kom in oop kortgrasveld voor, veral dié wat swaar bewei, onlangs afgebrand of gesny is. Die voël is 17 cm groot en weeg 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die African pipit. Galery

Kyk ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Koesters Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin