Nokia het in die middel van 2004 die 7610-slimfoon vervaardig. Dit is Nokia se eerste slimfoon en beskik oor 'n 1-megapiksel kamera (1152x864 beeldpunte). Dit was veral gemik op die "modebewuste" individu. Eindgebruikers kan ook die 7610 met Lifeblog gebruik. Ander geïnstalleerde toepassings sluit die Opera Mobile webblaaier en Kodak Photo Sharing in.

Die Nokia 6670 is dieselfde foon, maar wel met 'n gewone toetsuitleg en ander sagteware wat op die sakegebruikers toegespits is.

Soortgelyke fone Nokia 6620 Nokia 6670 Nokia 6681/6682

Verwysing

Kategorie:Nokia Kategorie:Selfone