Satansnek (ook bekend as Gqutyinipas) lê tussen Elliot en Ngcobo op die R58-provinsiale pad in die Oos-Kaap en bereik 'n hoogte van 1 370 m bo seevlak.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap