Die withalsvlieëvanger (Ficedula albicollis) is 'n seldsame Palearktiese-broeiende trekvoël na boomveld, veral miombobome. Hulle kom een-een voor. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Collared Flycatcher.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Vlieëvangers