Die geelborshyliota (Hyliota flavigaster) is 'n seldsame standvoël in hoë miombo-boomveld, insluitende miombo in laagland-Mosambiek. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die yellow-bellied hyliota.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Voëls