Die Mashonahyliota (Hyliota australis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in miombo- en ander breëblaarboomveld. Die voël is 12 cm groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern Hyliota.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Voëls