Die Geelglasogie (Zosterops senegalensis) is 'n algemene standvoël in boomveld, bossieveld, woud en tuine. Die voël is 11 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Yellow White-eye.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Witogies